Skip to product information
"
Ankle Length Dress with Sleeves
R 1,250.00
Sale price
R 1,250.00
Regular price
STYLE:ਊnkle-Length Dress. Dress length ¬±1.3m with different choices for sleeves
FABRIC: Bon Bon. Stretchy
DESIGN:r is iets besonders aan ‚Äôn rok wat jou laat voel soos j√Ω‚Ä¶ üåø
Nie oorhaastig nie. Nie oordoen nie. Net sag,mooi en reg.
Hierdie Let Love rok is geïnspireer deur daardie stil oomblikke – ’n koppie tee in die son,’n rustige middag by die huis,lag saam met mense wat jou hart ken. Die tipe dae wat jy wil vashou.
Ons ontwerpe is gemaak om saam met jou te leef‚Ķ nie net om mooi te lyk nie,maar om deel te wees van jou storie ü§ç
Elke stuk word met sorg,spesiaal vir jou gemaak.
Dankie dat jy deel is van Let Love üå∏
"