Ankle Length Dress with Sleeves - Let Love Clothing

Ankle Length Dress with Sleeves

S
R 1,250.00
Sale price  R 1,250.00 Regular price 
Skip to product information
Ankle Length Dress with Sleeves - Let Love Clothing

Ankle Length Dress with Sleeves

R 1,250.00
Sale price  R 1,250.00 Regular price 
Size

STYLE: Ankle-Length Dress. Dress length ±1.3m with different choices for sleeves

FABRIC: Bon Bon. Stretchy

DESIGN: Daar is iets besonders aan ’n rok wat jou laat voel soos jý… 🌿

Nie oorhaastig nie. Nie oordoen nie. Net sag, mooi en reg.

Hierdie Let Love rok is geïnspireer deur daardie stil oomblikke – ’n koppie tee in die son, ’n rustige middag by die huis, lag saam met mense wat jou hart ken. Die tipe dae wat jy wil vashou.

Ons ontwerpe is gemaak om saam met jou te leef… nie net om mooi te lyk nie, maar om deel te wees van jou storie 🤍

Elke stuk word met sorg, spesiaal vir jou gemaak.

Dankie dat jy deel is van Let Love 🌸


You may also like